top of page
Fees van DIE LIG 2025
Video van liggietuin
Baie dankie aan elkeen wat bygedra het tot ons Fees van die Lig 2025-projek!
Dankie vir die finansiële ondersteuning wat ons in staat gestel het om Jesus se verhaal uit te beeld en weer die lig te laat skyn op die ware geskenk van redding, vrede, liefde, genade en vryheid wat Hy vir ons kom bring het.
Dankie ook aan almal wat gehelp het om die dekor te bou en aanmekaar te sit!
Ons voel bevoorreg dat ons die ware boodskap van Christusfees kon beklemtoon.
Selfs te midde van die reënstorms het die boodskap bly staan!
Dankie aan elkeen wat ’n draai kom maak het — ons doen dit volgende jaar weer!
’n Geseënde fees-seisoen vir julle almal — Opkyk Pathways en die Fees van die Lig-span

Bethlehem

Skaapwagters


Engel

Ster

Stal

Wyse Manne

Kruis



Lig tonnel
bottom of page
